Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
Numeri is 'n boek met spioene en rebelle, pratende donkies, helende slange, seks en geweld. Tog word die boek deur meeste kykers/lesers as vervelig beskou. Numeri begin by die kleedrepitisie vir die oorname van Israel. Die Jode verdien uiteindelik hulle voorreg, nie deurdat hul vroom was nie, maar deurdat hulle eerlik bely en waarlike berou toon. Dit leer ons 'n baie belangrike les. Ons is nooit buite die bereik van genade en hoop nie.
The book of Numbers is a book with spies and rebellions, talking donkeys, healing snakes, sex, and violence, and yet the book seems to get one collective yawn from most viewers. It begins by setting the stage for the conquest of Israel. The Jews eventually earn their privilege not by being so pure, but by truly confessing and repenting, as was the case of the brothers in Genesis, Moses on behalf of the Jews in Exodus, and the Israelites in Numbers. This teaches us an important lesson. We are never beyond hope.
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

