Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
The Curious Adventures of Mr Wonderbird - Mr Wonderbird is 'n wyse vader-voël wat nie net sy eie kinders nie, maar ook selfs mense, uit die wrede hande van die nare koning moet hou. Die skoorsteen-skoonmaker en skaapwagster se liefde is op die spel nadat die koning (wat verlief is op die skaapwagster en haar, vir homself wil eis), 'n prys op hulle koppe geplaas het. Hulle moet vlug en beland in die onder-grondse dorp waar hulle met honger leeus, blinde mense, gevangenisse en vele ander gevare te doen kry. Hoe gaan die skoorsteen-skoonmaker en Mr Wonderbird die skaapwagster red voordat die koning sy trouring op haar gaan afdwing?
Die kinders sal The Curious Adventures of Mr Wonderbird beslis meer as een keer kyk!
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

