Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
Hierdie is die eerste reeks van Davey en sy geliefde vriend, Goliath. Die kinders en ouers geniet Davey en Goliath se pittige sê-goed, hul sin vir humor en dan veral Davey se natuurlike kinderlike denkwyse en optredes. Davey en sy Goliath is vriende wat enige kind graag sal wil ontmoet!
In die Eerste Reeks is daar 4 Episodes van 'n half uur elk-
The Bellringer - Waar Davie en Goliath die geleentheid kry om hulle vriend se familie, tuis op te pas terwyl hy dringend en haastig 'n siek familielid moet besoek. Davey en Goliath ontdek intussentyd groter dinge as net horlosies en klokke,
The Editor - Davey droom daaroor om 'n Redakteur van sy eie koerant te word. Hy en Goliath lewer elke oggend getrou hulle koerante af - maar op 'n dag moet Davey wonder waaroor sy baas hom in die pad wil steek.,
The Waterfall - Davey en sy familie kamp in 'n natuurreservaat. Goliath raak weg en Davey moet tot sy redding kom. Davey waag sy lewe om sy vriend te red, maar gaan albei dit maak?
Happy Landing - Davey kry die geleentheid om die vliegtuig-beheersentrum te besoek terwyl hy wag vir sy pa se vliegtuig om te land. 'n Sneeustorm maak dit onmoontlik vir die vliëeniers om te land. Wat gaan van Davey se pa word?
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

