Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
Tod Lubitsch, wat deur die alom bekende John Travolta vertolk word, is 'n tiener wat gebore is met 'n defektiewe immuunsisteem. Dit beteken dat Tod vir die res van sy lewe, totdat daar vir sy toestand 'n kuur uitgevind word, in 'n plastiese omhulsel moet lewe. Na baie jare in die hospitaal het sy ouers sy kamer met 'n plastiese omhulsel kon inrig en kon hy huistoe gaan. Die enigste persoon, van sy ouderdom, wat hom besoek is die bure se dogter, Gina Biggs. Dit was aanvanklik vir Tod moeilik om tieners van sy ouderdom te verstaan.
Hy raak egter verlief op Gina en gaan deur al die gewone verlief-wees fases van 'n tiener van sy ouderdom - behalwe dat hy nooit aan Gina kan raak nie. Op die ou einde het Tod 'n besluit gemaak tussen sy veiligheid en die lewe van liefde wat 'n nabye dood vir hom sou inhou.
As lid van Nutrimalaika kan jy vandag hierdie DVD gratis vir jou gesin bestel.
Travolta as Tod Lubitsch, a teenager who was born without disease immunities. Tod is forced to live out his life in incubator conditions; whenever he vetnures into the outdoors, he must be encased in a huge plastic bubble. When he falls in love with Gina Biggs (Glynnis O'Connor), Tod must decide between staying safe and following his heart, which would mean facing near-certain death.
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

