Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
The Srange Woman speel hom af in die vroëe 19de eeu in Bangor, Maine waar houtmeule hoofsaaklik die dorpie se vooruitgang bewerk. Jenny Hager (Lamarr) het groot geword in Bangor, onder die oog van die skatryk besigheidsman Isaiah Poster. Alhoewel sy twintig jaar jonger is as Isaiah, stem sy later jare in, om met hom te trou. Natuurlik was die rede vir die troue net om haar hande op Isaiah se geld te lê. Maar later wil sy selfs haar hande aan sy lewe lê. Na Isaiah se dood is die jonger, ryk besigheidsman, John Evered op Jenny se lys. Het Jenny ooit uitgevind wat ware geluk en liefde werklik is?
As lid van Nutrimalaika kan jy vandag hierdie DVD gratis vir jou gesin bestel.
Set in the early 19th century, The Strange Woman takes place in Bangor, Maine, where logging and lumber mills have made the town prosperous. Jenny Hager (Lamarr) has grown up in Bangor, not far from the watchful eye of wealthy Isaiah Poster (Gene Lockhart). The fact that Jenny is twenty years Isaiah's junior does not stem his amorous intentions, and when she's finally out of her teens, Jenny accepts his proposal of marriage. But beneath her sweet exterior, Jenny is a shrewd, conniving women, and while she makes a fine life for herself with Isaiah's money, she obviously doesn't care for him.
When Isaiah's son Ephraim (Louis Hayward) visits from college, Jenny is immediately attracted to him, and she tells him that she'll marry him if he murders his father. But, unknown to Ephraim, Jenny is already scheming to win the affections of businessman John Evered (George Sanders), even though he's pledged to marry her best friend Meg (Hillary Brooke).
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

