Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
Gulliver's Travels, wat in 1939 vir die grootskerm vrygestel is, is voorwaar 'n klassieke animasie! Hierdie film word beskou as 'n besliste moet sien en verdien meer as 'n 5 ster.
Jonathan Swift se tydlose fantasie, wat handel oor die avonture van die skipbreuk-seevaarder Gulliver, en die klein mensies van Lulliput sorg al vir generasies se gesinsvermaak. Hierdie klassieke film word beskou as een van die grootste deurbrake wat bereik is in die animasie geskiedenis. As lid van Nutrimalaika kan jy vandag hierdie DVD gratis vir jou gesin bestel.
This is an animation classic! Gulliver's Travels was released in
1939 for the big screen and is viewed as a must see classic! The movie
deserves more than 5 stars. The animation is as good as it gets, so join Gabby
and his Lilliputian friends as they deal with this huge giant named Gulliver.
Jonathan Swift's timeless fantasy comes to life in this
song-filled, feature-length animated film. Following the adventures of the
shipwrecked sailor Gulliver among the tiny people of Lilliput, this family
classic has enchanted audiences for generations and is considered one of the
greatest achievements in animation history.
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

