Currency:
Nutrimalaika Community  Shop Home  My Account  View Cart
 

Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa

Gratis DVDs vir lede

Categories

Manufacturers

Bestsellers

Site Information

Home » Gratis NAD en Nutrimalaika DVDs

Product Details

Pappa se Voetspore
SKU: Nu4
Our Price: Free
Quantity:
Add To Wishlist Add To Registry
 
 

Overview

Pappa se Voetspore is gebasseer op die ware verhaal van liefde van Rita vir haar man Herman. Hierdie verhaal word vertel deur hulle dogter soos wat sy deur haar ma se dagboek lees. Herman is 'n direkteur van 'n voorste maatskappy, maar sy en sy gesin se lewe word verwoes deur Herman se stryd met alkohol.

Herman en Rita se lewe neem 'n wonderlike wending toe hulle uiteindelik die antwoorde wat hulle na soveel jare se seer en gesukkel gevind het. Rita se liefe vir haar man laat haar by hom staan tot die einde toe en so vind sy die vrede en geluk waarna sy haar lewe lank gesmag het.

Pragtige natuurtonele word deurgans gebruik om die lewe wat in elke mens warm klop, uit te beeld.

Kliek hier om voorskou te kyk

Reviews

Add Your Review
Currently there are no reviews for this product. Share your opinion with others, be the first to write a review.
Add Your Review

Tell a Friend

Your Name:
Your Email:
Friends Name:
Friends Email:
Subject:
Message:
Verification: (Reload Image)
 

Nutrimalaika

Bepaal Jou NAD Vlakke

Bestel Jou Gratis DVD

Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.

NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.

Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

Lees meer oor hoe dit werk.

Cart Contents

Your cart is currently empty
Subtotal: R0.00
View Cart

Login

Username:
Password:
 
 

Valid XHTML 1.0 Transitional