Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
Wat is Energie, waar kom dit vandaan en waarom het dit so groot inpak op ons lewe? Dokter Charl Stevens, 'n medikus en bioloog gee vir ons hierdie antwoorde en verduidelik ook hoe energie met twee eenvoudige en internasionale bloedtoetse gemeet kan word. Hierdie DVD vertel oor Nutrimalaika en sy mense. Pragtige musiek en beeld-materiaal word gebruik om toestande met onder andere energie-tekorte uit te beeld.
Indien jy moeg gesoek is na antwoorde vir jou onverklaarbare worstelstryd of net jou lewenskwaliteit wil verbeter kan hierdie DVD vir jou lig bring op baie vrae.
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

