Please Note - Free DVDs will only be shipped within South Africa
Gratis DVDs vir lede
Categories
Manufacturers
Bestsellers
Site Information
Product Details
Overview
My Ouma se Resepte is hartsgoed. Resepte soos Afrikatert, Bonekoekies, herderspastei, koekstruif en 50+ ander resepte bring jou weer terug na ouma se kombuis. Bekende SA Vroue en joernaliste gee ook hulle insae oor kos en die genieting daarvan.
Die lekker van hierdie E-boek is dat alle resepte deur oumas reg oor Suid-Afrika ingestuur is en deur hoërskool leerlinge op die proef gestel is. Daar is dinge in die lewe wat blywend en tydloos is, en ouma se resepte is een van hulle.
My Ouma se Resepte is 'n E-boek wat elke ma vir haar tiener wil gee as eerste kookles maar glo my dat my ouma se resepte nog steeds aan die voorpunt van 'n man se hart lę. Geniet hierdie volkleur DVD Rekenaarboek met heerlike agtergrond musiek en selfs bietjie koslesse ook daarby!
Kliek hier om voorskou te kyk
Reviews
Add Your ReviewTell a Friend
Nutrimalaika
Bepaal Jou NAD Vlakke
Bestel Jou Gratis DVD
Lede van Nutrimalaika kan Een Gratis Klassieke DVD per maand bestel.
NAD Aankopers kan Twee Gratis DVDs saam met elke aankope bestel.
Sluit aan as lid by Nutrimalaika en bestel nou Drie Gratis DVDs saam met jou aankope

